Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
3 Cards in this Set
- Front
- Back
Inleiding |
Agv die Apartheidsbeleid is die karakters in die boek vasgevang in hul omstandighede en is uitkomkaans min |
|
Cavernelis |
Hy Het Lekker Drank Hier Hy het n droom om uit die township te trek waar hulle gedwing word om te bly . Agv die groepsgebiedwette is die nie blankes gedwing om in die township te bly Hy werk hard om sy doelitte te bereik . Hy werk 2 werke in die aamd verkoop hy soft good en in die dag werk hy by palonie fabriek Lewe spaarsaamig . Hy spaar water en weier om verbetering aan sy huis te bring Daar is sprake dat hy gedl uit blanchoe.maak . Hy laat haar toe om prostituut werk te doen Hy meng nie met ander nie . Hy ag homself beter as hulle n mens sien.dot in sy suiwer Afrikaans |
|
Blanchie |
Sy werk met sex Sy het ook n droom om uit township te ontsnap. Sy wil model in parys word Werk is skaars . Sy werk as n prostituut by lonley hearts massage palour Sy is vas gevang en kani uit omstamdigheide ontsnap nie . Die blankes by modelagentskap hef vir haar gelieg en haar misbruik sy heg nie kontrak gekry om parys toe te gaan nie |