• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/69

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

69 Cards in this Set

  • Front
  • Back

Verkleinwoorde reëls: Reël 1:

1. As die woord ʼn kort klank het en eindig op l, m, n of r, verdubbel die konsonant en kry die woord: -etjie.



Verklaring reëls: Reël 2:

2. Woorde met ʼn lang klank wat eindig op f, g, k, p, s kry die verkleining: -ie.

Verkleining reëls: Reël 3:

3. Woorde met ʼn kort klank wat eindig op f, g, k, p, s kry die verkleining: -ie en die konsonant verdubbel.

Verkleining reëls: Reël 4:

4. Woorde wat eindig op d of t, kry die verkleining: -jie.

Verkleining reëls: Reël 5:

Woorde wat eindig op ʼn diftong of ie, kry die verkleining: -tjie.

Verkleining reëls: Reël 6:

6. Woorde met ʼn diftong of lang uitgerekte vokaal, wat eindig op l, n, r kry: -tjie

Verkleining reëls: Reël 7:

7. Woorde wat eindig op 'n -ng in ʼn beklemtoonde lettergreep, kry: -etjie

Verkleining reëls: Reël 8:

8. Woorde wat eindig op -ng in ʼn onbeklemtoonde lettergreep, kry: -kie en die g val weg!

Verkleining reëls: Reël 9:

9. Woorde wat eindig op -m kry gewoonlik ʼn -pie.

Verkleining reëls: Reël 10:

10. Woorde wat eindig op i, o, of u eindig waar die vokaalletters nie deel is van ʼn diftong nie, of ʼn a wat lank uitgespreek word kry: -'tjie.

Verkleining reëls: Reël 11:

Die verkleining van afkortings, letters, simbole en syfers kry ʼn afkappingsteken voor die verkleining.

Verkleining reëls: Reël 12:

Eiename wat op s of rs eindig wat nie uitgespreek word nie, kry: -'tjie.

Bal

Balletjie

Kar

Karretjie

Blom

Blommetjie

Emmer

Emmertjie

Hen

Hennetjie

Krul

Krulletjie

Son

Sonnetjie

Vul

Vulletjie

Neef

Nefie

Oog

Ogie

Hoop

Hopie

Graaf

Grafie

Saag

Sagie

Raap

Rapie

Roof

Rofie

Kraak

Krakie

Blaf

Blaffie

Bek

Bekkie

Draf

Draffie

Hok

Hokkie

Brug

Bruggie

Pop

Poppie

Hond

Hondjie

Saad

Saadjie

Lat

Latjie

Pad

Paadjie

Geut

Geutjie

By

Bytjie

Ooi

Ooitjie

Stasie

Stasietjie

Familie

Familietjie

Kierie

Kierietjie

Kabel

Kabeltjie

Been

Beentjie

Paal

Paaltjie

Seil

Seiltjie

Traan

Traantjie

Ui

Uitjie

Sirkel

Sirkeltjie

Snorkel

Snorkeltjie

Ding

Dingetjie

Ring

Ringetjie

Jong

Jongetjie

Doring

Dorinkie

Koning

Koninkie

Tekening

Tekeninkie

Horing

Horinkie

Kussing

Kussinkie

Rekening

Rekeninkie

Boom

Boompie

Naam

Naampie

Parfuum

Parfuumpie

Duim

Duimpie

Mini

Mini'tjie

Radio

Radio'tjie

Ma

Ma'tjie

Foto

Foto'tjie